Van motorhuis tot leefvertrek

Wenke

• Moet nooit die eerste kwotasie aanvaar nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

• Maak seker dat jou planne aan die munisipaliteit se standaarde voldoen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

• Koop tweedehands.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• Bestee jou geld op ’n sterk struktuur. Versiering kan tot later wag.

• Begroot. Begroot. Begroot. Met ’n uitgawe van R84 000 het ek die waarde van my eiendom met R400 000 laat klim.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

My planne

• Ons enkelmotorhuis het aan die huis gegrens en ons het besluit om dit in ’n leefkamer te omskep.

• ’n Ekstra dubbelmotorhuis is toe met ’n gedeelde skeidsmuur aangebou. Die bestaande motorhuisdeur is toe na die nuwe motorhuis verskuif.

• Die agterdeur van die motorhuis is uitgehaal en in die plek van die opening is ’n vuurherd aangebring.

• Dubbeldeure is tweedehands aangeskaf en gerestoureer.

• Die motorhuis se vloer is met ’n getinte gipspleister vervang.

• Die oop dakbalke is met spaansriet bedek.

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

23 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.