kategorieë: DekorDoen dit self

Van ou boeke tot kant-tafeltjie

Benodighede:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Ou hardebandboeke
2x kort steierplanke
lang skroewe
gom
‘n glasblad
rubbertjies

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Aanwysings:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• Boor ‘n gat deur die lengte van die boeke.

• Gebruik lang skroewe om deur die geboorde gate geryg te word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

• Heg die punte van die skroewe weerskante aan die twee steierplanke met ‘n geskikte moer.

• Die boeke behoort genoeg te wees om die steierplanke stabiel te laat.

• Neem nou vier rubbertjies en plak dit op die vier hoeke van die tafeltjie.

• Plaas hierop ‘n glasblad wat dik genoeg is sodat dit nie kraak nie. 200 mm behoort voldoende te wees.

Krediet: Nutsman Ray Fletcher – ray@fletcherdesigns.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 day Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 day Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 day Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.