Koop 12 goeie varkworsies en druk die vleis uit die derms vir vinnige frikkadelle. 1 Braai 1 gekapte ui, 3 gekapte seldery-stingels, 3 grof gerasperde wortels en 30 ml gekapte knoffel tot sag in 30 ml olyfolie.
Varkworsies op pasta
Instructions
2 Voeg die worsiefrikkadelle by en braai bruin.
3 Gooi 2 blikkies heel, geskilde tamaties en 2 lourierblare by en geur met sout. Kook vir 15 minute.
4 Sit op pasta voor.
Rooi Rose
Lees Meer
Maklike pasta en sous
12/03/2024
Sappige, pikante pasta
12/03/2024
Lasagne met ’n geurige krummelbolaag
12/03/2024