kategorieë: Kos

Verruklike vye

’n Paar vy-wenke

• Kies vars vye wat plomp, effens sag en sonder kneusplekke is.
• Spoel af net voordat jy dit eet. Stoor in die yskas vir hoogstens drie dae.
• Groen vye kan by kamertemperatuur, maar weg van direkte sonlig, gestoor word.
• Vye is propvol natuurlike suiker, minerale en vesel.
• Droë vye bevat 250 mg kalsium per 100 g in vergelyking met 118 mg in volroommelk.
• Vye in jou dieet kan help met die liggaam se pH-balans, bloeddruk en die spysverteringstelsel

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Sit vye so voor

• Maak ’n vars slaai met vye, vars vinkel, parmaham en parmesaan.
• Vul met sagte bokmelkkaas en strooi neute oor.
• Bak groenerige vye in vanieljesuikerstroop of soetwyn en geur met kaneel, sitrusskil en heuning.
• Bak vye in rooiwyn en sit voor met crème fraîche of suurroom.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ons 5 lekkerste resepte met vye

Pruim-en-vye-tert met dubbelroomvla

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Vye-en-bokmelkkaas-tertjies

Fantastiese vye-en-roosmaryn-koek

Gebakte groenvye in ’n suikerkors met sjerrie-sabayon en kruiekoekies

Gorgonzola-en-vye-pasta

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

18 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.