kategorieë: DekorLeefstyl

Versorg hout in jou kombuis

Hout of plastiek?

Ek gebruik hout-snyborde vir vrugte, groente en vleis. Plastiekborde word leliker met tyd soos wat vlekke verskyn. Dit beland gou in die vullisdrom terwyl ’n goeie houtbord vir ten minste 10 jaar gebruik kan word.  Houtborde word mooier met tyd, veral as dit goed versorg word. So kan jy ook jou kos direk op hierdie borde opdien.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Daar is onderhoud betrokke by houtborde, lepels en bakke. ’n Mengsel van minerale-olie en byewas werk goed, maar daar is deesdae ook produkte beskikbaar vir die onderhoud van hout-items.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Gesondheid

Daar is al vele toetse gedoen oor die gesondheidsrisiko’s van hout teenoor plastiek en dit blyk dat hout die gesondste is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Hou dit skoon

Houtborde moet skoon gehou en daagliks goed geskrop word met warm seperige water ná gebruik. Moet nooit die borde week nie, omdat dit sal kraak en skeeftrek. Sommige mense gebruik ’n flou mengsel van bleikmiddel om die borde skoon te maak nadat dit gebruik is om vleis voor te berei.

Olie

Afhangende van hoe gereeld jy jou houtborde, lepels of bakke gebruik, benodig dit gereeld olie om die voorkoms te behou.

Lees ook: Beplan jou kombuis slim

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.