kategorieë: Dra dit soMode

Vertel jou verhaal in styl

Vertel jou verhaal in styl {Promosie deur Michel Herbelin}

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Almal het hul eie verhale. Verhale van passie, liefde, inspirasie, en drome. Handelsmerke begin met só ’n verhaal – hulle word geskep uit iemand se droom, iemand se visie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kreatiewe en klassieke ontwerp is ’n spesiale aspek van menswees en dis presies waarom ’n ontwerpstuk die kosbaarste geskenk is – of dit nou aan jouself of aan daardie spesiale iemand gegee word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Michel Herbelin is die perfekte samesmelting van die kreatiewe, kunstige, en soms emosioneel chaotiese persoonlikheid van die Franse en die struktuur van die Switsers om die perfekte balans in ontwerp teweeg te bring. Michel Herbelin is ’n Frans-ontwerpte handelsmerk met presiese Switserse beweegstukke.

Michel Herbelin glo ontwerp se doel is om mense op drie verskillende vlakke gelukkig te maak: esteties,  funksioneel en emosioneel. Dis ook hoekom die drie hoekstene van Michel Herbelin se ontwerpe elegansie, aandag aan detail en styl is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die Scandinave-reeks is van nature eenvoudig, maar inkorporeer die Franse ontwerptradisie in die kleiner, meer onverwagse, details. Dis veral duidelik in die vroulike balans van hierdie tydlose horlosie. Die elegante kurwes en gestroomlynde ontwerp van die armbandjie en die gesig verklap die elegansie van sy eenvoud. Die egte perlemoengesig gee die pas aan vir sofistikasie.

Vlekvrye staal met roosgoud-platering, perlemoen-gesig, saffierkristalle en Switserse beweegstukke – dis ’n versameling wat die verbeelding sowel as jou emosies aangryp.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.