'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Die televisiereeks, Suidooster, se bekende Oom Fasie (gespeel deur Johan Botha) het gisteraand vir die laaste keer op die kassie verskyn. Dit kom ná Botha se besluit om as akteur af te tree.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Suidooster is sedert 2015 op die lug, met Oom Fasie wat reeds vanaf die eerste episode in almal se harte gekruip het. Hoewel hy met ’n swaar hart dié stel moes verlaat, vertel Botha aan Huisgenoot dat hy sy nuutgevonde aftyd saam met sy vrou, Lida, gaan spandeer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }“Vir nou beplan ons net ’n bietjie rondrits in ons nuwe (stokou) woonwaentjie en wag op nuwe aanbiedings,” het Botha gesê.
Met sy aftrede spog Botha egter met ’n rits prestasies wat hy deur die loop van sy akteursloopbaan verhaal het. So ook sal televisiekykers hom onthou as Oom Koos in die sepie, Buurtwag, die Opsigter in Die Byl en Dr. Du Toit in Meeulanders. Hy het ook in die rolprente; Nommer Asseblief? – die rolprent, Die Storie van Klara Viljee, Pad na jou hart en Anderkant die stilte gespeel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Hoewel sy aftrede ’n leemte op die kassie laat, hoop ons om hom gou weer in aksie te sien!
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.