Vinnige hamrolletjies deur Vickie de Beer. Foto: Craig Fraser
per 100 g
• energie 109 kkal.
• proteïen 7 g
• vet 9 g
• koolhidrate 2 g
• allergene suiwel
~
Dié laekoolhidraat-rolletjies is heerlik vir pieknieks, en jy kan enige vulsel gebruik. ’n Mengsel van avokado, rooi-ui en babatamaties is ook lekker.Vinnige hamrolletjies deur Vickie de Beer. Foto: Craig Fraser
1. Smeer die roomkaas dik oor die ham en plaas ’n klein bondeltjie groente aan die onder-kant van die skyfie ham.
2. Strooi basilie en peper oor. Rol die ham styf op.
3. Steek die rolletjie met ’n tandestokkie vas, indien nodig.
per 100 g
• energie 109 kkal.
• proteïen 7 g
• vet 9 g
• koolhidrate 2 g
• allergene suiwel