kategorieë: DekorLeefstyl

Vrolike materiaal en plakpapier vir lente

Wenke vir die meng van patrone:

Kies onewe getalle soos die nommer 3. Drie is die minimum getal patrone wat jy moet kombineer. Die geheim is om die skaal van die patrone in verskillende groottes te gebruik.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Patroon 1

Kies die prominentste patroon versigtig omdat die ’n baie belangrike invloed op jou vertrek sal hê. Gebruik die grootste patroon ontwerp.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Patroon 2

Kies ’n patroon met ’n ander ontwerp wat die helfte van die grootte van die eerste patroon is. Indien jou eerste patroon ’n groot blommotief is, is geruite of geometriese ontwerpe perfekte pasmaats. Hou in gedagte dat die kleure moet ooreenstem.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Patroon 3

Die derde patroon kan ooreenstem met die ander twee patrone. Herhaal ten minste 2 of 3 kleure. ’n Fyn blom-ntwerp werk goed saam met ’n groter blom-ontwerp of weereens geruite of gestreepte materiaal.

Verskaffers

www.hertex.co.za

www.biggiebest.com

www.skinnylaminx.com

www.sasiwallpaper.co.za

www.stuartgraham.co.za

www.wallpaperinn.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

1 day Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

3 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

3 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

3 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.