kategorieë: Velsorg

Waarna hunker jou ma hierdie Moedersdag?

Ma’s is regte supervroue. Komaan, hulle het letterlik aan jou die lewe geskenk, jou gevoer, deur die nag by jou gesit as jy siek was en die meeste goed vir jou geleer wat jy ken. As dit nie genoeg is nie, gaan hulle voort om jou lief te hê, te versorg en te inspireer sonder dat hulle enigiets terug verwag.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ma’s is aanhoudend besig om ’n balanseertoertjie tussen klomp verskillende verantwoordelikhede – soos werk, huis of ouerskap – te doen. Dit laat min tyd net vir hulself oor. Ma’s verdien daarom al die bederf en oomblikke van selfversorging wat hulle kan kry. En Moedersdag is die perfekte verskoning om haar te help om juis dit te doen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Pleks daarvan om vir haar die gewone blomme, sjokolade of wyn te kry, waarom raak jy nie ’n bietjie kreatief en bederf die gunstelingvrou in jou lewe met skoonheidslekkernye nie?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Verken ons Yearn Skin-reeks met geskenkpakkies en skoonheidsprodukte wat jou ma sal geniet. Ons bied ook ’n 10% afslag en gratis verskeping van alle geskenkpakkies op Moedersdag. Wil jy nog skoonheidsprodukte koop? Dan kry jy 20% afslag op enige van ons ander produkte.

Gebruik die kode RR&YEARN om jou 20% afslag op al ons ander produkte te kry. Voorwaardes en bepalings geld. Geldig vanaf 1 tot 30 Mei 2023.

10% afslag op alle geskenkpakkies sowel as gratis verskeping:

LET’S GET IT STARTED SET

Wonderlik vir donker vlekke en egalige velkleur.

R974

NOU R876 en gratis verskeping

https://www.yearnskin.co.za/collections/kits/products/lets-get-it-started-kit

THAT GLOW THOUGH KIT

Wonderlik vir dowwe en droë vel

R1070

NOU R963 en gratis verskeping

https://www.yearnskin.co.za/collections/all-products/products/that-glow-though-kit

NIGHT TIME GLOW KIT

Wonderlik vir teenveroudering en egalige velkleur

R1225

NOU R1102.50 en gratis verskeping

https://www.yearnskin.co.za/collections/all-products/products/night-time-glow-kit

ROSE QUARTZ AND FACIAL GUASHA SET

Werk uitstekend vir goeie sirkulasie, pofferigheid en veltekstuur.

R500

NOU R300

https://www.yearnskin.co.za/collections/all-products/products/rose-quartz-facial-massage-roller-guasha-set

Volg Yearn Skin op Instagram of Facebook: Instagram @yearnskin , Facebook @yearnskin. E-pos: info@yearnskin.co.za vir meer besonderhede of besoek www.yearnskin.co.za

Lees ook: Pragtig op enige ouderdom: Sorg só vir jou vel

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

6 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.