Foto: Pexels
#MeToo het alles begin met die aanklagtes teen Harvey Weinstein, die Hollywood-vervaardiger wat verskeie aktrises seksueel geteister en aangerand het. Verlede week het baie vroue in die industrie begin praat oor hul ervarings met Weinstein en hierdie gesprekke het verskeie reaksies ontlok waar ander mense na vore gekom het om te praat oor hul eie ervarings van seksuele teistering en aanranding.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die #MeToo-hutsmerk op sosiale media het dit uitgewys.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die aktrise Alyssa Milano het die bal aan die rol gesit met ’n twiet waar sy vra dat enigeen wat al seksuele teistering of aanranding beleef het, #MeToo moet gebruik in hul sosiale media-inskrywings. Dit kom nadat sy met ’n vriendin gesels het en besluit het dat so iets sal bewys hoe groot die probleem van seksuele teistering en aanvalle werklik is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hierdie hutsmerk het wêreldwyd posgevat met bekendes wat noem dat hulle ook al geraak is deur seksuele teistering of aanranding, insluitend Lady Gaga, Debra Messing, Anna Paquin, America Ferrera, ons eie Erica Wessels en Barbara-Marie Immelman om ’n paar te noem. Tik #MeToo in ’n soekenjin en kyk hoeveel twiets en facebook-inskrywings verskyn.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.