kategorieë: Drankies

Wat is Chenin Blanc?

Chenin Blanc-sleutelwoorde

Spanspek
Perske
Appelkoos
Koejawel
Appel
Grenadella
Suurlemoen
Pynappel
Gras
Blomme
Sitrus en tropiese vrugte
Wanneer Chenin Blanc gehout is, selfs ook:
Heuning
Amandel
Vanielje
Geroosterde ondertone

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Chenin Blanc-feite

Suid-Afrika verbou meer Chenin Blanc as enige ander plek in die wêreld en is ook die kultivar wat die meeste in Suid- Afrika aangeplant word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • Chenin is net so gewild in die Loire-vallei in Frankryk (waar die kultivar sy naam gekry het). Chenin is ’n dorpie in dié vallei en “blanc” beteken wit.
  • Daar was sedert 1997, toe dit dertig persent van alle wingerde beslaan het, ’n afname in die hoeveelheid Chenin Blanc wat in Suid Afrika geplant is. Vandag beslaan dit sowat twintig persent, maar daar is ’n herlewing wat die gehalte betref.
  • Wynmakers fokus die afgelope jare daarop om Chenin Blanc van gehalte te produseer. Al hoe meer houtverouderde Chenin Blanc-wyne word bekend gestel vanweë dié kultivar se natuurlike affiniteit vir hout.
  • Die Chenin Blanc-vereniging is in 2000 gestig. Tesame met die jaarlikse Wine Magazine Chenin Blanc-kompetisie het dit baie gedoen om die beeld van Chenin Blanc te verbeter.
  • Chenin Blanc is ’n baie veelsydige druifsoort en kan gebruik word om ’n verskeidenheid wyne te maak, van vonkelwyne tot droë nageregwyne, sjerries,brandewyn en wit port.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.