kategorieë: TrendsMode

Winter 2016 se mooiste stewels

Die gestapelde hak-stewel

’n Gestapelde hak gee die illusie van dun lagies hout of ’n ander materiaal wat in lae gestapel is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Toeryg-stewels

Daar is baie verskillende soorte geveterde-stewels: die oor-die-knie, super sexy toeryg-skoene wat Kylie Jenner dikwels dra, of hoë toeryg-stewels wat ’n bietjie boheems en prettig is. Vir ’n meer gemaklike voorkoms is daar ook stewels wat tot in die middel van jou kuit kom. En laaste maar nie die minste nie, is daar enkel-stewels wat saam met basies enige iets gedra kan word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die Chelsea-stewel

Chelsea-stewels is noupassende, enkel-hoë stewels met ’n elastiese sypaneel. Hierdie stewels het dikwels ’n lussie aan die agterkant, sodat dit maklik opgetrek kan word. Die stewels dateer uit die Victoriaanse era waar dit deur beide mans en vroue gedra is. Chelsea-stewels en variante daarvan word beskou as ’n ikoniese element van die sestigerjare in Brittanje.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Ons hou van

  1. Enkelstewel (R689, 95) Footwork
  2. Enkelstewel (R1 599) Green Cross
  3. Stewel (R2 449,95) Dune London
  4. Enkelstewel (Prys op aanvraag) Steve Madden
  5. Stewel met veters (Prys op aanvraag) Steve Madden
  6. Studio W.-enkelstewel (R999) Woolworths
  7. Enkelstewel (R1 499) Green Cross
  8. Enkelstewel (R1 649,95) Dune London
  9. Stewel (R3 199,95) Dune London
  10. Enkelstewel (Prys op aanvraag) Clarks
  11. Kurt Geiger enkelstewel (R3 995) Spitz
Deel
Gepubliseer deur
Susra Matthee

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

31 minutes Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.