kategorieë: Trends

SA-modeweek Somer/Lente 2016

SAFW het vir die eerste keer by The Park bokant Hyde Park Corner winkelsentrum loopplanke gebou en gaste onthaal. Cruz Vodka het vir heerlike skemerkelkies gesorg, Rimmel het modelle en gaste op hul mooiste laat lyk en Sunglass Hut het tussendeur vertonings gesorg dat die media en gaste genoeg het om aan te peusel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die grootste trend was beslis wit. Wit swembroeke, wit formele drag en wit informele drag. Daar was pragtige trourokke, maar jy hoef beslis nie by die kansel af te stap om hierdie kunswerke te dra nie. Hier is ons gunstelinge:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Elke vrou is ’n koningin en hierdie ontwerpers het dit gevier, met Africa flair!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Teenoorgesteldes: hou jy van sag en vroulik of donker en sterk?

Laslappies. Van die ontwerpers het met stukkies lap gespeel, opgeplak, ingewerk en aanmekaar gesoom. Die eindproduk is nogals prettig.

Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson
Tags: modemodeweek

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.