kategorieë: TrendsMode

Wit Kersfees

Met wit wat nou hoogmode is, kan jy jou eie idee van ’n spierwit Kersfees by jou klerekas voeg. ’n Wit rokkie met pragtige skouer-detail of vleiende neklyn kan wondere verrig. Dra dit saam met bloedrooi lipstiffie of mooi rooi geverfde naels om steeds die Kersfees-gevoel te behou.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Speel met bykomstighede. Jy kan ekstra rooi by jou uitrusting voeg deur ’n palmhandsakkie, skoene of juwele in dieprooi by jou wit voorkoms te dra. Behou ’n balans deur seker te maak die bykomstighede wat jy kies, komplimenteer die wit goed.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

As jy iemand is wat hou van ’n tikkie glans, kan jy as alternatief wit saam met silwer dra. Dink silwer blinkers, kralewerk of ’n assimetriese insetsel van dié sprankelende kleur. Probeer selfs ’n kop-tot-toon silwer voorkoms – jy sal beslis skitter vir Kersfees!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ons is mal oor dié wit items

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Daniela du Toit

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.