kategorieë: DekorLeefstyl

Wit wenners

Wenke:

Moenie dat wit jou intimideer nie. Sien dit eerder as ’n skoon doek met eindelose moontlikhede.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die skoonheid van wit dek die wye spektrum van moontlikhede. Romerige wit werk goed saam met klassieke hout-kombuise. Wit kombuise is gewild omdat dit skoon en klassiek is. Baie toebehore is ook deesdae in wit beskikbaar.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

In die jongste neigings word wit, swart, grys en bruin met klassieke metaal gekombineer. Wit en vlekvrye staal, koper en goud is groot nuus. Kombineer wit met vlekvrye staal in die kombuis en met roosgoud in die woonkamer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Moenie wegskram van wit bekleedsels nie. Gebruik leer, sweedsleer of wit denim in vertrekke wat baie verkeer het.

Daar is honderde skakerings van wit. Elke kleur in die spektrum het ’n wit variasie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

As ’n vertrek onpersoonlik is, kies skakerings van wit, warm wit, grys en warm grys. Gebruik patrone, teksture en verskillende tekstiele om atmosfeer te skep.

Verskaffers:

www.weylandts.co.za
@Home 0860 576 576
www.nevadafurniture.co.za
www.mrphome.com
www.tradesecret.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.