10 kosse met die meeste sout

Volgens Salt Watch is hierdie tien items saam verantwoordelik vir 40% – 60% van jou daaglikse sout. Party sal jy dadelik eien maar wie kon raai dat brood ook propvol sout is? As jy dit minder gereeld begin gebruik, gaan jy reeds baie sout spaar.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die items met die meeste sout is:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • brood en alle gekoopte gebak
  • wors – boerewors, droëwors en enige ander soort wors
  • polonie en salami
  • margarien
  • smeerkase en maaskaas
  • ontbytpap
  • groente- en vleissmere
  • pakkies sop en souse, aftrekselblokkies
  • souse soos tamatiesous, blatjang, pesto, mayonnaise, mosterdsous, pastasouse, slaaisouse
  • olywe
  • tapenade

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees ook: Soetpatat-tortillas

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.