kategorieë: Ons menseBekendes

10 redes waarom jy die Februarie-uitgawe van rooi rose móét lees!

Voorbladster Melinda Bam se nuwe seisoen:

Sy het dalk vir eers haar adrenalienbelaaide TV-lewe gegroet, maar daar is nou ’n nuwe rede vir opgewondenheid. ’n Babaseuntjie is op pad!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ons gesels met die SA legende Brümilda van Rensburg

Enigmaties? Ja. Entoesiasties en energiek? Vir seker. Dis egter aktrise Brümilda van Rensburg se besonderse werksetiek wat haar so geliefd  in die plaaslike TV- en fliekbedryf gemaak het. Ons het mer haar opgevang.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

’n Nuwe glimlag: Jou tande het ’n groot invloed op jou selfvertroue.

Ons gee raad vir ’n breër glimlag.

As likes     jou waarde bepaal

Baie is al oor sosiale media se impak gesê en geskryf. Ons weet daar is voordele en ons weet daar is nadele, maar dit blyk asof dit tieners is wat merendeels met die negatiewe impak daarvan worstel. Ons gee raad.

Talentvolle ma en seun

Skrywer Wilna Adriaanse en akteur Beer Adriaanse gesels.

Wen met Tanur!

Die Dancing Diamond-halssnoer is van 18 kar-witgoud gemaak. Een gelukkige leser kan dié halssnoer ter waarde van R35 790 wen!

Die groot gemis

As ’n mens nie self daardeur is nie, kan jy jou nie indink hoe dit moet wees om na ’n kind te smag en nie swanger te raak nie. Ons het by ’n vrugbaarheidskliniek in Johannesburg vir meer inligting gaan aanklop.

Die pad na jou hart

Maak hierdie Valentynsdag ekstra spesiaal en kies een van ons lekker disse om saam met jou maat te maak.

Op die drumpel van groot dinge

Zanele Sibiya is onlangs as Mrs Globe Suid-Afrika aangewys. Sy vertel hoe bevrydend dit was om te besef dat verlies nie veronderstel is om haar terug te hou nie, maar juis na hoër hoogtes te neem.

Verslaaf aan die liefde

Gesonde romantiese liefde is ongelooflik, maar wat gebeur as iemand  aan die liefde verslaaf is?

Lees ook: Beste biltongslaai

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

19 hours Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

22 hours Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

22 hours Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

23 hours Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

24 hours Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.