10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Aanhouer wen

Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-     kompetisie gekroon. Alle hoop was op ’n      Mej Heelal-     kroon en toe sy met leë hande tuiskom, was die teleurstelling diep. Vir haar persoonlik ook. Sedertdien het sy ’n      pad van introspeksie gestap en haar persoonlike trauma verwerk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Warm mode met koeler dae

Mej SA Natasha Joubert en haar ma, Ninette, wys hoe koeler dae opgehelder kan word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Bekende mans oor hul ma’s: Willem Botha, Bennie Fourie en Hannes van Wyk

Tot in graad 7, was Willem Botha die seuntjie wat nog geglo het hy gaan met sy ma trou. Sy is steeds vandag vir hom vreeslik mooi en vir haar bly hy altyd haar Willempie

Vir Bennie Fourie is dit belangrik dat daar humorsin tussen ’n ma en seun is. Dis hierdie gemaklikheid wat die band tussen hom en sy ma, Susan, so sterk maak

Die jong akteur Johnny Potsanyane het sy ma, Sharon, twee jaar gelede verloor, maar die kosbare lewenslesse wat hy by haar geleer het, sal hy vir altyd in sy lewe toepas

Die seerste seer

Enigiemand wat al gebrand het, op watter manier ook al, sal kan getuig van die ontsettende pyn, daarom is voorkoming van die uiterste belang

Bobaas voor die stoof

Die week is lank en vol verantwoordelikhede en aktiwiteite en jy wil nie nog dink wat om vir ete te maak nie. Twee bekende sjefs maak dinge vir jou maklik!

Soet genoeg

Dis die eenvoudigste poedings wat dikwels die lekkerste is! Corli Botha deel drie van haar gunstelinge

Annelie Botes skryf oor bêregoed

In die kantlaaie en voorste oopklaplaaitjie van die Singer-naaldwerkmasjien, waar my ma altyd haar naaldwerktoebehore gebêre het, is my persoonlike artikels. Pen. Teekersies. Dagboekie. En ’n doekspeld met ’n wit veiligheidsomhulsel.

Skewe deksel, gekraakte pot

Bestaan daar ’n perfekte deksel vir elke pot? Ons droom van die perfekte romantiese verhouding, maar vergeet soms die werklikhede van menswees.

WEN ’n wegbreek vir jou en jou ma by Erinvale Estate Hotel & Spa

Een gelukkige leser kan twee aande se verblyf wen wat ’n spa-behandeling vir twee en aandete insluit. Dit alles ter waarde van R30 000!

Eenvoudig pragtig

Brei ‘n mooi trui en pas dié maklike patroon aan soos jy wil.

Lees ook: WEN een van drie bottels Musgrave INSPIRIT

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

9 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.