
Om onbeperk te leef
Dit neem ’n village van sterk vroue om ’n sterk vrou groot te maak. So meen die veelsydige en borrelende, voormalige Protea-netbalspeler, Vanes-Mari du Toit.
Wat sê jou GUT vir jou?
Jare gelede het ons nie van iets soos pre- en probiotika geweet nie. Deesdae is dit gonswoorde. Ons het meer gaan uitvind.
Ons loer in by…
’n Nuwe hoofstuk Die Papier, ’n nuwe, landwye weeklikse koerant is twee maande oud. Vir Barnard Beukman, die redakteur van dié Vrydagkoerant, is dit die begin van ‘n nuwe hoofstuk. ‘n Gulde geleentheid om sy jarelange ervaring as joernalis en mediabestuurder opnuut te vestig. Hy vertel hoe Die Papier tot stand gekom het, wat hom snags laat wakker lê, en verklap vir watter rugbyspan hy skree …


Sonskyn in ’n dop
Eiers is een van die maklikste maniere om ’n gesonde én gebalanseerde maaltyd te skep. Gebruik meer eiers as deel van jou daaglikse dieet.
Myne, syne en ons sʼn
Met ʼn egskeidingsyfer wat aanhou styg in Suid-Afrika is dit onafwendbaar dat die woord ‘gesin” ʼn nuwe definisie kry. Saamgestelde gesinne word al hoe meer algemeen. Maar hoe maak jy dit werk wanneer julle met jou kinders, sy kinders en jul kinders saam woon?
Haar suksesverhaal is ’n mondvol
Met ’n geldjie wat sy by haar ouma geërf het, het Andriëtte Georgiou in moeilike tye die koekie-onderneming Mondvol op die been gebring. Sy meen haar gemeenskap is die groot rede vir haar sukses.
Pienk plesiertjies
Soetgoed is altyd lekker, maar jy kan dit meer prettig en fraai met ’n titsel pienk koskleursel maak.
(Weer) reg vir die liefde
Jy is nie meer ’n blinkoogtwintig- of -dertigerjarige nie, maar dit beteken nie jy kan nie weer iemand ontmoet en gelukkig wees nie. Hoekom voel dit wel soveel anders as jy eers bo 40 is, en wat moet jy van ‘ouer’ verhoudings weet?
Wen ’n welstandsvakansie na ’n toevlugsoord
Een gelukkige leser en gas kan een aand se verblyf en drie spa-behandelings by Santé Retreat en Spa ter waarde van R22 000 wen!
Handskoene vir hekelaars
Kies een van ons drie patrone of hekel sommer al drie!

Lees ook: WEN ’n Willem Botha Beauty-geskenkpak ter waarde van R3 050!










