Die Feesseisoen is om die draai en dit beteken jy moet Kersgeskenke koop en ekstra (duur) uitgawes aangaan. Jy hoef jouself egter nie in die rooi te koop nie, volg net ons 10 wenke en begin 2013 op die regte, skuldvrye, noot:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }# Moenie toelaat dat advertensie- en bemarkingsveldtogte jou boelie nie. Uitstekende advertensies word spesifiek ontwerp om verbruikers te manipuleer om meer geld tydens die Feesseisoen te spandeer. Pasop daarvoor!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }# Vermy dit om by winkels te koop wat ’n beperkte terugkeerbeleid bied. Jy wil in staat wees om produkte terug te gee as jy sou wou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }# Vergelyk winkelpryse voordat jy gaan inkopies doen. Kyk uit vir koerantadvertensies en pryse, en gebruik ook webblaaie soos pricecheck.co.za
# Werk uit wat jou maandelikse paaiement op jou kredietsaldo sal wees. Onthou om rente by te voeg.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }# Moet nooit geld leen om skuld af te betaal nie.
# Wees eerlik met jouself en jou familie oor hoeveel jy kan bekostig om oor die Feesseisoen te spandeer. Hou hierdie geld eenkant sodat jy nie oorspandeer nie.
# In plaas daarvan om jou bonus op luukshede tydens die vakansie te spandeer, hou dit eenkant om addisionele uitgawes in Januarie te dek.
# As jy besluit om in Desember vir ’n lening aansoek te doen, wees eerlik tydens die bekostigbaarheidassessering. Neem al jou lenings en uitgawes in ag.
# Wees versigtig vir advertensies wat “goedkoop” korttermynversekering met geen kredietwaardigheidstoetse aanbied. Hierdie tipe besighede kan dalk woekeraars wees wat op baie hoë rentekoerse aandring en nie deur die Nasionale Kredietreguleerder gereguleer word nie.
# In plaas daarvan om rente op skuld te betaal, spaar eerder ’n ekstra geldjie en verdien rente. Met verloop van tyd sal die bedrag styg wat sal veroorsaak dat jy in ’n beter finansiële posisie is.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.