kategorieë: Ontspanning

Dierbare hasie

Die bekende Topsy Foundation se visie om minderbevoorregte gemeenskappe te help, word sterk uitgebeeld deur ’n inspirerende Kuiken-reeks. Die reeks simboliseer ’n nuwe begin vir HIV-pasiënte van Topsy en het van ’n konsep tot uiteindelike produk gevorder deur middel van donasies.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die heel eerste familielid van Kuiken is ’n hasie (bekend as Kuiken Bunny) – net betyds vir Kersfees! Daar word beplan om in die toekoms elke maand (tot in 2014), ’n nuwe lid by die reeks te voeg – onder andere Monster, Jakkals, Apie, Beer, en Robot.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Wie is die Topsy Foundation?
Die Topsy Foundation NPC is ’n geregistreerde en internasionaal-aanvaarde Suid-Afrikaanse Nie-winsgewende en Openbare Voordeel Organisasie wat verligtingsdienste bied vir Suid-Afrika se mees behoeftige landelike gemeenskappe. Dit word gedoen deur middel van ’n wye spektrum benaderings vir die gevolge van HIV, Vigs en buitengewone armoede.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vir meer inligting bel (011) 709 6806 of stuur ’n e-pos na topsyfoundation@ogilvy.co.za

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 day Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.