kategorieë: Bekendes

2017 Oscar-nominasies

Die bekoorlike musiekfliek La La Land, wat jou met nostalgie laat dink aan Gene Kelly se musiekblyspele soos Singin’ in the Rain, het ’n langstaande rekord ge-ewenaar: 14 Oscar-nominasies. Die rekord is nog al die tyd deur All About Eve (1950) en Titanic (1997) gehou.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Meryl Streep het verder geskiedenis gemaak met haar 20ste nominasie vir ’n Oscar (as beste aktrise vir haar rol in Florence Foster Jenkins). Sy was net so opgewonde oor dié nominasie dat sy ’n GIF gemaak het om haar vreugde te deel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hier is al die nominasies:

Beste rolprent
Arrival
Fences
Hacksaw Ridge
Hell or High Water
Hidden Figures
La La Land
Lion
Manchester By the Sea
Moonlight

Beste kinematografie
Arrival
La La Land
Lion
Moonlight
Silence

Beste akteur in ’n ondersteunende rol
Mahershala Ali (Moonlight)
Jeff Bridges (Hell or High Water)
Lucas Hedges (Manchester By the Sea)
Dev Patel (Lion)
Michael Shannon (Nocturnal Animals)

Beste aktrise in ’n ondersteunende rol
Viola Davis (Fences)
Naomie Harris (Moonlight)
Nicole Kidman (Lion)
Octavia Spencer (Hidden Figures)
Michelle Williams (Manchester by the Sea)

Beste dokumentêre film
Fire at Sea
I Am Not Your Negro
Life, Animated
OJ: Made in America
13th

Beste buitelandse film
Land of Mine
A Man Called Ove
The Salesman
Tanna
Toni Erdmann

Beste akteur
Casey Affleck (Manchester By the Sea)
Andrew Garfield (Hacksaw Ridge)
Ryan Gosling (La La Land)
Viggo Mortensen (Captain Fantastic)
Denzel Washington (Fences)

Ryan Gosling en Emma Stone in La La Land

Beste aktrise
Isabelle Huppert (Elle)
Ruth Negga (Loving)
Emma Stone (La La Land)
Natalie Portman (Jackie)
Meryl Streep (Florence Foster Jenkins)

Beste kostuumontwerp
Allied
Fantastic Beasts and Where to Find Them
Florence Foster Jenkins
Jackie
La La Land

Beste oorspronklike klankbaan
Jackie
La La Land
Lion
Moonlight
Passengers

Beste oorspronklike liedjie
Audition (La La Land)
Can’t Stop the Feeling! (Trolls)
City of Stars (La La Land)
The Empty Chair (Jim: The James Foley Story)
How Far I’ll Go (Moana)

Beste klankredigering
Arrival
Deepwater Horizon
Hacksaw Ridge
La La Land
Sully

Beste dokumentêre kortfilm
4.1 Miles
Extremis
Joe’s Violin
Watani: My Homeland
The White Helmets

Beste produksieontwerp
Arrival
Fantastic Beasts and Where to Find Them
Hail, Caesar!
La La Land
Passengers

Beste oorspronklike draaiboek
Hell or High Water
La La Land
The Lobster
Manchester By the Sea
20th Century Women

Beste aangepaste draaiboek
Arrival
Fences
Hidden Figures
Lion
Moonlight

Beste animasiefilm
Kubo and the Two Strings
Moana
My Life As a Zucchini
The Red Turtle
Zootopia

Beste animasie-kortfilm
Blind Vaysha
Borrowed Time
Pear Cider and Cigarettes
Pearl
Piper

Beste filmredigering
Arrival
Hacksaw Ridge
Hell or High Water
La La Land
Moonlight

Beste aksie-kortfilm
Ennemis Interieurs
La Femme et le TGV
Silent Nights
Sing
Timecode

Beste regisseur
Denis Villeneuve (Arrival)
Mel Gibson (Hacksaw Ridge)
Damien Chazelle (La La Land)
Kenneth Lonergan (Manchester By the Sea)
Barry Jenkins (Moonlight)

Beste spesiale effekte
Deepwater Horizon
Doctor Strange
The Jungle Book
Kubo and the Two Strings
Rogue One: A Star Wars Story

Beste haarstilering en grimering
A Man Called Ove
Star Trek Beyond
Suicide Squad

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 day Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 day Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.