kategorieë: Leef gesondGesondheid

5 Gesondheidskwessies wat jou sekslewe beïnvloed

5 Gesondheidskwessies wat jou sekslewe beïnvloed deur Mariette Snyman

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Hier is 5 gesondheidsake wat ’n groot impak op jou sekslewe en intieme verhoudings kan hê. Dis belangrik om te weet hoe dit jou en jou maat kan beïnvloed, en hoe om enige probleme aan te spreek en openhartig daaroor te kan praat.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Al ons gesprekke is gratis en jy kan enige tyd daarna luister. Klik net op die pienk speelknoppie, of laai dit af om later daarna te luister. Hier is ’n oulike hulpbron as jy sukkel of onseker voel hoe om na die podsendings te luister. Klik hier om uit te vind hoe om podsendings af te laai

Lees ook: Hoe werk podsendings en wat is dit nou eintlik?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Onthou, hierdie bevat inhoud wat slegs vir volwassenes beskore is.

1. Diabetes

Wat moet mans of vroue met diabetes en hul maats weet, en hoe raak die toestand hul seksuele gesondheid en verhouding? Dr. Elna McIntosh deel belangrike feite.

Dr. Elna McIntosh is seksuoloog van Johannesburg. Lees hier om ’n bietjie meer oor haar te leer. Sy is betrokke by die volgende instansies: www.MySexualHealth.co.za. Die Disa-gesondheidskliniek: www.safersex.org.za, tel 011 787 1222. Loer ook hier: www.pinkdrive.co.za www.cansa.org.za www.acog.org www.webmd.com

Lees ook: Tipe 2 diabetes en oorgewig? Hier is raad

10 terme wat almal moet ken oor insulien en diabetes

Het jy geweet daar is iets soos diabetes 3?

Is diabetes dalk jou voorland?

Wees op datum met diabetes!

5 Gesondheidskwessies wat jou sekslewe beïnvloed

2. Die Menslike Papilloomvirus (MPV of HPV)

Mariette gesels met dr. Elna McIntosh oor die Menslike Papiloomvirus. Die verskillende soorte MPV gee ons baie probleme – van vratte (‘gewoon’ sowel as seksueel oordraagbaar) tot servikskanker. Hoe kan jy dit voorkom, en hoe word dit behandel? En hoekom is dit belangrik om seker te maak dat jou dogter en seun daarvoor gevaksineer moet word?

Lees ook: Alles wat jy moet weet oor MPV, die vaksien, en die papsmeer

Wat elke ma oor die HPV-vaksien moet weet

3. Kanker

Hoe raak kanker jou en jou maat se verhouding, in die algemeen én in die slaapkamer? En hoe ondersteun julle mekaar in hierdie krisistyd? Ons gesels met seksuoloog Dr. Elna McIntosh oor hierdie kwelvraag …

Lees ook: Trauma na borskanker – vang dit jou?

Een leser vertel oor haar pad met borskanker:

Deel 1

Deel 2

Deel 3

5 Gesondheidskwessies wat jou sekslewe beïnvloed

4. Depressie

Mariette Snyman gesels met dr. Jireh Serfontein oor die invloed van depressie en anti-depressante op seksuele gesondheid. Dr Jireh Serfontein, algemene praktisyn van Pretoria wat op seksuele gesondheid fokus: admin@mysexualhealth.co.za, 012 816 8240, www.drjirehserfontein.co.za

Lees ook: 12 tekens dat jou anti-depressante werk. En wat om te doen as jy steeds nie beter voel nie …

Raak jy elke winter depressief? Jy ly dalk aan Seasonal Affective Disorder.

Nageboorte-depressie is ’n werklikheid

5 maniere om depressie te bekamp

Die verkeerdste maniere om depressie te hanteer

Mans kry ook depressie!

5. Menopouse

Mariette gesels met dr. Elna Rudolph oor wat jy moet weet oor menopouse. Dr. Elna Rudolph is ‘n mediese dokter en seksuoloog van Johannesburg. www.DrElnaRudolph.com, www.MySexualHealth.co.za, www.MySexualHealthSHOP.co.za, 011 568 4844

Lees ook: Die twee tipes gloede waaroor jy bekommerd moet wees

Alles wat jy moet weet oor menopouse en vaginale droogheid

Hoe menopouse jou slaap affekteer

Antwoorde op jou kwelvrae oor menopouse

5 Gesondheidskwessies wat jou sekslewe beïnvloed

Vir nog goeie raad, lees hier

10 dinge waaroor elke paartjie moet praat vir ’n gelukkiger verhouding

6 redes hoekom seks goed vir jou is

Wat mans by vroue oor seks wil weet

Hoe om beter oor seks te praat

Is jy of jou maat hiperseksueel?

Wat elke vrou oor pynlike seks of vaginismus moet weet

Wat vroue by mans oor seks wil weet

Mans moet dokter toe gaan as hulle enige van hierdie 7 simptome het

Wat mans en vroue oor erektiele disfunksie moet weet

Moet jou man dalk ’n testosteroonaanvulling kry?

Hoe om meer intimiteit in jou verhouding te skep

Dis wat jy nou oor mede-afhanklike verhoudings moet weet

Die dieper betekenis van seks

Hoe om die beste orgasme en seksuele bevrediging op enige ouderdom te kry

Vir nog goeie gesprekke rondom seks, intieme verhoudings en jou gesondheid, loer hier

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

1 day Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.