kategorieë: OuerskapJou lewe

Nasionale Kinderbeskermingsweek

Dié jaar se tema, ‘Kinders se Regte en Verantwoordelikhede’, word onder meer deur die Nasionale Kinder en Geweld Fonds (NCVT) ondersteun in samewerking met die Nasionale Vervolgingsgesag (NPA), die Suid-Afrikaanse Nasionale Raad van Alkoholisme en Dwelm Afhanklikheid (SANCA), die Suid-Afrikaanse Dwelm en Angstigheid Groep (SADAG) en die nie-winsgewende organisasie, Childline.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Altesaam poog dié liggame om bewustheid te skep rondom kinderregte, -verantwoordelike en die nagevolge wat dwelmmisbruik op minderjariges het en sal deur die loop van die week met gemeenskappe in Cosmo City, Diepsloot, Fourways en Lanseria skakel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die doel van hierdie bewusmakingsweek is om dit duidelik te maak dat kinders regte het en dat daar gevolglik van hulle verwag word om eienaarskap van dié regte te neem deur verantwoordelik op te tree in hul gemeenskappe, skole en ouerhuise.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hieroor sal die NCVT, saam met die NPA, SADAG, SANCA en Childline, ’n reeks motiveringspraatjies oor kinderregte en –verantwoordelikhede loods waarby verskeie skole in die Gauteng-are betrek sal word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Wil jy graag betrokke raak?

Die NCVT aanvaar donasies, asook vrywilligheidswerk. Vir meer inligting hieroor, stuur ’n epos na ncvtprojects@iafrica.com of skakel +27 11 705-1960 | +27 11 467 4936.

Besoek ook gerus die NCVT-webtuiste vir meer inligting.

Lees dié rooi rose-artikels vir raad oor wat jy as ouer kan doen om jou kinders te help:

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

4 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

4 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

4 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

4 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

5 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.