Festival de Cannes se hoofdoel is om die fokus op films te plaas en die belangrikheid daarvan te beklemtoon. Die internasionale fliekteater word tydens die fees gevier en die beste opkomende films word veral beklemtoon.
Dit is ook een van die grootste geleenthede vir die wêreld se bekendste en grootste mode-ontwerpers om met hul talente te spog. Bekende aktrises het vanjaar weer hul teenwoordigheid op die rooitapyt met styl gevier. Kyk net hoe mooi het dié vroue gelyk:
Sasha Luss in Ermanno Scervino

Naomi Campbell in Atelier Versace

Uma Thurman in Atelier Versace

Adèle Exarchopoulos in Louis Vuitton

Fan Bing Bing in Louis Vuitton

Irina Shayk in Atelier Versace

Isabelle Huppert in Louis Vuitton

Kyk ook hoe mooi is hierdie foto’s wat bekendes op Instagram gedeel het
Ons gunstelingfoto! Nicole Kidman en Keith Urban
