’n Tipiese Suid-Afrikaanse wedstryddagtradisie behels dat die vuur vir die braai aangesteek word, maar hier is drie heerlike kos- en drankparings om dinge op wedstryddag ’n bietjie af te wissel.
Klik op die naam van die kos of drankie vir die volledige resep!
Blitsidee… Kruisement-Mojito & Gebraaide vis-tortillas
Maklike gemmerbier – sonder gis & Burgers met speseryhoender en krakerige koolslaai
Koffie-en-sjokolade-martini & Neuttertjies
Deel jou perfekte kos-en-drankie-kombinasie vir rugbytyd en staan ’n kans om een van vyf NUXE Sweet Lemon Lipstick and Hand Cream Duo Packs te wen.

Sluitingsdatum: 27 Augustus 2026
Lees ook: Sachertorte met lemoen






