Blitsidee... Kruisement-Mojito
Serves: Genoeg vir 1
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- Sit 2 takkies kruisement, 5 ml (1 t) strooisuiker en die sap van 1 lemmetjie in ’n houer.
- Kneus die kruisement en suiker saam met ’n stamper of die agterkant van ’n houtlepel.
- Skep in ’n glas en vul met fyn ys.
- Skink 60 ml (¼ k) wit rum by en vul met sodawater.
- Sit met ekstra lemmetjiewiggies en appelskywe voor.
Rooi Rose
Lees Meer
Stroopsoet is stout: Eet minder suiker
02/04/2019
41 ander woorde vir suiker op kosetikette
18/01/2019