Die lewe wag nie altyd dat jy eers asem skep nie. Van ’n besige oggend en ’n vol werksdag tot daardie oomblik wanneer jy saans uiteindelik kan afskakel – elke deel van jou dag vra iets anders van jou.
Met MetaRelax Day, MetaRelax Fast en MetaRelax Night is daar ’n MetaRelax-produk wat by verskillende oomblikke van jou dag kan inpas.
Of jy nou jou dag begin, ’n besige middag aanpak of saans tot ruste kom – ontdek jou 24 Uur van Kalmte met MetaRelax.
☀️ OGGEND | Begin jou dag met MetaRelax Day
’n Goeie dag begin met ’n goeie roetine.
MetaRelax Day is ideaal om deel van jou daaglikse oggendroetine te maak en bied ondersteuning vir die besige dag wat voorlê.
Maak dit deel van jou oggend en begin jou dag met ondersteuning van binne.
Wanneer? As deel van jou daaglikse oggendroetine.
⚡ DEUR DIE DAG | MetaRelax Fast wanneer die dag besig raak
Sperdatums. Verkeer. Vergaderings. ’n Dag wat eenvoudig nie volgens plan verloop nie.
MetaRelax Fast is ’n gerieflike opsie vir daardie oomblikke gedurende die dag wanneer jy ekstra ondersteuning nodig het. Die individuele sakkies maak dit maklik om saam te neem – in jou handsak, werksak of lessenaarlaai.
Wanneer? Gedurende die dag wanneer jy ekstra ondersteuning nodig het.
🌙 AAND | Sluit jou dag af met MetaRelax Night
Wanneer die dag se take afgehandel is, is dit tyd om stadiger te raak.
Maak MetaRelax Night deel van jou aandroetine wanneer dit tyd is om af te skakel en voor te berei vir die nag.
Wanneer? In die aand, as deel van jou roetine voor slaaptyd.
Jou 24 Uur van Kalmte 💜
OGGEND → MetaRelax Day
Begin jou dag met daaglikse ondersteuning.
DEUR DIE DAG → MetaRelax Fast
Vir daardie oomblikke wanneer ’n besige dag ekstra ondersteuning vra.
AAND → MetaRelax Night
Wanneer dit tyd is om af te skakel en jou aandroetine te begin.
✨ En daar is nóg meer!
Wil jy ’n bietjie meer kalmte in jou elke dag bring?
Teken via die skakel in vir ons nuusbrief en skryf in om ’n MetaRelax-geskenkpak ter waarde van R2 000 te WEN!
Ontdek meer oor die MetaRelax-reeks, ontvang die jongste nuus en opdaterings, en staan ’n kans om jou eie 24 Uur van Kalmte te wen by https://metagenics.co.za/pages/sluit-aan.
Om in te skryf, voltooi die onderstaande vorm:
Sluitingsdatum: 10 Oktober 2026
24 Uur van Kalmte. Jou dag, ondersteun deur MetaRelax. 💜
Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek www.rooirose.co.za
Lees ook: WEN ‘n Tokara Director’s-geskenkboks ter waarde van R1 500 | rooi rose
