ABSA Cape Epic 2014: Been 3

Woensdag 26 Maart, Been 3: Arabella Wines tot in Greyton
134 km, 1800m klim

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die derde been van die Epic was die langste dag en het tussen die Karoo-bossies begin en geëindig in die plaasomgewing van Greyton. ’n Seksie gaan deur die Melozhori Wildreservaat met wildsbokke, sebra, kameelperde en buffels. Dan volg die roete die nimmereindigende Riviersonderend-rivier en eindig by The Oak Estate net buite Greyton. Die eerste volle Suid-Afrikaanse span wat hierdie jaar ’n been wen, is die gemengde paar Cherise Stander en Theo Blignaut. Baie geluk!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Woolworths is die amptelike kosborg en daar word daagliks meer as 11 000 toebroodjies, 600 kg gekookte aartappels en 12 000 pakkies neute verorber. Die gemiddelde deelnemer verbrand ongeveer 38 000 kalorieë gedurende die agt dae van die Cape Epic.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Wenners van Been 3:

Mans: Christoph Sauser, Frantisek Rabon, tyd: 4:53.34,7, span: Meerendal Songo Specialized
Vroue: Ariane Kleinhans, Annika Langvad, tyd: 5:34.06,7, span: RECM 2
Gemengde span: Cherise Stander, Theo Blignaut, Tyd: 5:45.59,8, span: RECM Mixed

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Kokkedoor se inskrywings is oop! Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…

14 hours Gelede

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 weeks Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 weeks Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 weeks Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.