kategorieë: Drankies

Wat is Merlot?

Sleutelwoorde wat by merlot pas
SWARTBESSIE
BRAAMBESSIE
SWART OLYF
MOERBEI
KRUIDAGTIG
PRUIM
FRAMBOOS
SJOKOLADE
KOFFIE
KERSIE
VOLROND
FLUWEELAGTIG
RYK
GLAD
SOEPEL
VANIELJE
HELDER ROBYNROOI
VIOOLTJIE

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Merlot-feite

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

– Volgens oorlewering kry merlot sy naam van ’n ou Franse woord wat “klein swart voëltjie” beteken. Dié voëltjie was dol op die merlot- bessie en het dit bo die ander druiwe in die wingerd verkies.
– Merlot word dikwels as ’n versnit saam met cabernet sauvignon gebruik, want dit versag die tannien op die palet en word al eeue lank as deel van die Bordeauxversnit gebruik.
– Wanneer dit as ’n enkelkultivar gemaak word, is dit sagter en volronder en moet dit vroeër gedrink word as ’n wyn wat in dieselfde styl met cabernet sauvignondruiwe gemaak is.
– Hoewel merlot nog altyd baie gewild in Frankryk was, is dit eers betreklik onlangs in die “Nuwe Wêreld” aangeplant.
– In Kalifornië neem die gewildheid van merlot geweldig toe.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.