Bobby en Karlien van Jaarsveld, Jannie Moolman, Corlea, Elvis Blue, Dewald Wasserfall, Lianie May, Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Jay, Karen Zoid, Laurika Rauch, Riana Nel en Bok van Blerk is almal saam op één verhoog. Natuurlik wag daar ook ’n paar ander verrassings op konsertgangers.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Afrikaans is Groot is ’n musiekkonsert wat sedert 2012 aangebied word, en beloof jaarliks om nie net iets vir die oor te bied nie, maar ook iets vir die oog. Goeie klank, uitstekende beligting en artistieke toevoegings maak van dié konsert ’n trekpleister vir oud en jonk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dis reeds die vierde konsert wat in die Kaap aangebied word, en nes sy voorlopers, Afrikaans is Groot 2013, 2014 en 2015, wat tans ook Woensdae om 20:00 op kykNET NOU! (DStv-kanaal 146) uitgesaai word, gaan dié vertoning jou laat snak na jou asem.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Kaartjies vir Afrikaans is Groot 2017 in Kaapstad vir Vrydag, 17 Maart om 19:00 en Saterdag, 18 Maart om 13:00 en 19:00 is aanlyn beskikbaar by TicketPro.
Bly op die hoogte van Afrikaans is Groot-nuus op Facebook en Twitter.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.