kategorieë: TuinmaakLeefstyl

Alles wat jy in Maart moet doen om vir jou rose te sorg

Alles wat jy in Maart moet doen om vir jou rose te sorg deur Alice Spenser-Higgs. Vertaal deur Ilse Salzwedel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Gepubliseer met toestemming van Garden and Home – oorspronklike artikel: Rose Care Guide January

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Alles wat jy in Maart moet doen om vir jou rose te sorg

Maart is ’n goeie maand om die vertoning van die verskillende roosbome in jou tuin te evalueer en vas te stel hoekom party nie so goed vaar nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

As net een plant tussen al die ander swak blom, kan dit moontlik die variteit wees, of dit kon ’n knou gekry het toe jy vroeër die seisoen van die loof verwyder het.

Rose wat voortdurend vatbaar is vir siektes, verhoog jou hele tuin se siektelading. Oorweeg dit gerus om sulke plante te vervang met siektevrye variëteite soos Eco Chic.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

As die probleem deur water veroorsaak word, oorweeg ekstra spuitkoppe vir jou besproeingstelsel, of skuif sprinkelpunte om die probleem aan te spreek.

Nog redes vir rose wat swak blom, is te veel skaduwee of struike wat hul spasie binnedring. Merk sulke roosbome en verskuif hulle in Mei/Junie.

Water

Wanneer die dagtemperature begin daal, hoef jy net eenmaal per week water te gee.

Bemesting

Wanneer rose begin voorberei vir winter-hibernasie, onttrek hulle voedingstowwe uit hul blare. ‘n Ekstra toediening van bemesting sal die plant help om die nodige voedingstowwe op te gaar en steeds genoeg te hê om tot diep in die winter aan te hou blom.

Peste en plae

Swartvlek kan toeneem weens swaar dou-neerslae en lae temperature, en in sommige streke lei dit tot ‘n toename in roes en poeiermeeldou (downy mildew). Wissel die kombinasie van Ludwig’s se Insect Spray, Chronos en Ludwig’s Spray Stay with Rose Protector af vir ekstra beskerming.

Lees ook:

Alles wat jy in Januarie moet doen om vir jou rose te sorg

Alles wat jy in Februarie moet doen om vir jou rose te sorg

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.