Anna Mart van der Merwe
Anna-Mart vertel ons van haar pad na stylvolle grys hare deur Suzanne Kotzé. Foto: Kristina Stojiljkovic. Video: Bea Lingenfelder
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Die aktrise Anna-Mart van der Merwe het na jare se gekleur haar hare afgeskeer en haar grys laat uitgroei. Dit was vir haar ’n proses wat sy as bevrydend ervaar het.
Sy is nie lief vir grimering nie, maar het dit tog belangrik gevind vandat sy grys hare omarm het, om haar wenkbroue in te vul en maskara te dra om sodoende ’n sterk raam vir haar oë te skep.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Sy vertel laggend dat mense jou tog anders behandel as jy grys is, en dat dit tot jou voordeel kan wees, veral as mense aanbied om jou tas te dra.
Kry die beste haar wenke by Stylvol
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.