Katte is al jare lank ’n belangrike deel van gesinne wêreldwyd en daar is min mense wat so passievol oor hul troeteldiere kan raak as wat kateienaars (oftewel katslawe) is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Saam met die ander algemene behoeftes, wat ons troeteldiere mag hê, is katte vreeslike skoon diere en hulle het baie spesifieke badkamergewoontes.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Een van jou verantwoordelikhede as kateienaar is om seker te maak jou kat se sandbak en sand word reg bestuur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Katte bly deesdae meestal binne (en is moontlik heeltemal huiskatte). Dit is daarom baie belangrik uit ’n gesondheidsperspektief, selfs al is jou kat tot in ’n mate ’n “buitekat”.
As daar nie mooi na jou kat se sandbak gekyk word nie, sal jou kat weier om dit te gebruik wat tot gesondheidsprobleme soos blaas- en nierinfeksie kan lei asook gedragsprobleme, soos onvanpaste ontlasting.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Daar is tans ’n hele paar moontlikhede beskikbaar, wat hoofsaaklik van kristalle of sand gemaak word. Jy kan dit gebruik, maar jou kat se voorkeure moet in ag geneem word, want daar is sekere katte wat nie van spesifieke mengsels hou nie.
As jy omgewingsbewus is, is daar nou twee alternatiewe waarvan die “sand” nie net 100% organies is nie, maar die verpakking ook van herwonne materiaal is, wat weer herwin kan word. Die Felight ECO-reeks van hoë gehalte katsand word van mielies of van soja gemaak. Daar is geen chemiese middels in enige van hierdie twee nie en dis ook reukvry (albei het hul eie organiese reuk). Dit beteken jou kat het ook ’n sê in watter opsie hy of sy verkies!
Natuurlik sal niks hiervan saak maak as dit nie in jou kieskeurige kat se behoeftes voorsien nie:
Hierdie produkte is op Suid-Afrikaanse katte getoets en het reeds ’n “spin” as goedkeuring ontvang nadat dit aan al die nodige vereistes aan voldoen het. Dit sal ook aan die vereistes van die mees kieskeurigste omgewingsbewuste vierpotige ouer voldoen. Dis boonop lig om te dra en ’n bietjie gaan ’n lang pad aangesien daar min vermors word.
Om op te som, is die Felight ECO-sandbakreeks ’n “wen, wen en wen” vir katte, mense en die omgewing. Koop dit hier.
Lees ook: Afrikaanse reeks Tuiskoms binnekort op Netflix – met Michelle Botes in haar laaste rol
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.