'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Die grootste guns wat jy vir jou baba kan doen, is om al haar sintuie só te stimuleer dat haar brein soveel moontlik breinpaadjies en -konneksies kan vorm. Dit:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Navorsing wys multisensoriese stimulasie lei tot minder stres en beter slaappatrone by gesonde babas.
Om dit reg te kry, is glad nie ingewikkeld, tydrowend of duur nie! Al wat jy hoef te doen, is om die meeste van elke dag se badtyd te maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }In ’n opname onder Suid-Afrikaanse ouers het 74% gesê tydens badtyd vergeet hulle van die selfoon. Dis Baba se tyd. Die gemiddelde bababadtyd onder Suid-Afrikaanse ouers is 31.8 minute.
Lees ook: Vang jou nalatenskap vas: WEN een van vyf Memoires van jou moeder-joernale!
As badtyd net voor slaaptyd plaasvind, is daar ekstra voordele. Badtyd is veral belangrik want dit gee ouers die ideale kans om op ál die sensoriese vlakke te fokus.
1. Aanraking
In die bad is baba heeltemal kaalbas – hy kan vry beweeg en oraloor liefde deur jou aanraking ervaar.
2. Reuk
Gebruik badprodukte wat lekker ruik; navorsing wys babas wat met ‘n lekkerruikproduk gebad word, huil byna 25% minder voor hulle aan die slaap raak as ander babas. Dit veroorsaak ook dat baba meer drukkies by Pappa en Mamma kry!
3. Propriosepsie of die ervaring van sy eie beweging
4. Beweging
5. Sig
6. Klank
Lees ook: Vyf planne vir kwaliteittyd met jou kind
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.