kategorieë: Bekendes

Beyoncé en kie gaan kyk basketbal

Die bekende glanspaartjie Beyoncé en Jay Z en hul dogter Blue Ivy Carter het heel voor gesit tydens dié wedstryd. Die vyfjarige, wat binnekort ousus van ’n tweeling gaan word, het soos altyd stylvol gelyk in ’n lemmetjiegroen rok, denimbaadjie en tekkies. Hoe dan anders? Haar stylikoon van ’n ma, Beyoncé, het self beeldskoon gelyk in ’n gedrukte, vloerlengte kimino, geskeurde jeans en ’n lospassende t-hemp wat gemaklik oor haar bababoepie hang.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Jay, wat op kere lekker vir die kameras geglimlag het, was heel gemaklik in ’n hoodie en ’n donker denim.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Dié familie het baie aandag getrek en almal van hulle het dolgelukkig gelyk! Jay Z het later foto’s van hulle uitstappie na die NBA All-Stars getwiet:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
'); }

Blue Ivy het ook kans gekry om vir Pierre The Pelican, die New Orleans Pelicans se gelukbringer, te ontmoet:

Die “All of Me”-sanger John Legend, sy pragtige vrou Chrissy Teigen en hul fraai dogtertjie Luna het ook basketbal gaan kyk. John en klein Luna, met ’n  paar oorfone en ’n oulike truitjie, het ’n kosbare pa-en-dogter oomblik gedeel:

Wie het nog ’n verskyning gemaak?

Die Fault in Our Stars-hartebreker Ansel Elgort:

Die TV-persoonlikheid Nick Cannon

All the moods your momma go through when watching her stories!! ?

A post shared by LORD NCREDIBLE ALMIGHTY ?IkeT? (@nickcannon) on

Die Amerikaanse akteur Michael B Jordan

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.