kategorieë: Dra dit soMode

Bly knus dié winter met ’n Hi-Tec Lady Neva-pofbaadjie

Bly knus dié winter met ’n  Hi-Tec Lady Neva-pofbaadjie. Inligting en foto’s verskaf. {Promosie}

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Soos wat die oggende kouer en die dae korter word, begin ons almal te soek na die perfekte baadjie wat ons warm en knus sal hou deur die onvoorspelbare weer van ’n Suid-Afrikaanse winter.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die baadjie moet mos darem nie nét warm wees nie, maar modieus ook! En dit is maar net twee van die kenmerke wat die Hi-Tec Lady Neva-pofbaadjie so aantreklik maak. Boonop is die Hi-Tec Lady Neva-pofbaadjie perfek of jy op pad werk toe is, kamp opslaan, of gaan stap.

Die Hi-Tec Lady Neva-pofbaadjie in helder koraal, Insignia Blue en Micro-chip beskikbaar by hi-tec.co.za, R999

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die Hi-Tec Lady Neva-pofbaadjie is noupassend, maar gemaklik, en insuleer jou liggaamshitte puik te danke aan die lang moue en ritssluiter. Reflektiewe elemente en sakke met ritssluiters waarin jy jou hande kan warm hou, rond die kleurvolle reeks pofbaadjies perfek af.

Laat die windjie maar koud en skraal word – in dié pofbaadjie laat jy die winter les opsê!

Vir meer inligting oor HI-TEC se nuwe reeks winterklere, besoek www.hi-tec.co.za of skakel 021 000 1844.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.