Aan die stuur van die Radisson RED Waterfront se opwindende kulinêre toneel is Uitvoerende Sjef André Hill, ’n kreatiewe visionêr wie sy geregte graag met romantiese geure en storievertelling kombineer. Vir Sjef André gaan kos oor samesyn, die viering van liefde en spesiale oomblikke.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Sjef André het in Kaapstad se ikoniese Bo-Kaap-woonbuurt en tussen die troosryke geure van Kaap-Maleise kookkuns grootgeword. Sy familiehuis se geliefde kombuis was altyd ‘n plek waar familie kon saamwees. Al was ’n loopbaan in die kombuis nie sy aanvanklike plan nie, het ’n toevallige internskap die deur na sy kulinêre toekoms oopgemaak. Meer as twee dekades later weerspieël sy werk steeds sy respek vir ou tradisies en instink vir innovasie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Sjef André Hill. (Foto: Verskaf)
Sy spyskaarte vang Kaapstad se uitsonderlike kulinêre identiteit perfek vas—van verwerkte familieresepte wat jou na jou huis laat verlang tot wêreldskeppings wat met ’n tikkie plaaslike insette bedien word. Of dit nou sy Big Dipper-burger met bhaji-uie en spesery-pepersalsa is, of ’n pragtige nagereg, sy geregte spreek die universele taal van liefde deur kos.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Wanneer hy nie in die kombuis besig is om sy towerkrag te skep nie, vind Sjef André inspirasie in Kaapstad se buitelug-kosmarkte waar hy plaaslike kookkuns ontdek, met ander kokke idees uitruil, en die geskiedenis van Suid-Afrikaanse bestanddele leer ken.
Vir Valentynsdag het hy hierdie eenvoudige maar gesogte nagereg geskep—een wat praat van troos, saamwees, en romanse:
Bestanddele vir heuning-spons
Metode
Stroop
Geroosterde appelkose
Metode
Klapperkrummels (Maak ’n groter hoeveelheid en stoor in vakuumsakke)
Metode
Om klaar te maak
Lees ook: Beste, maklikste sjokoladekoek!
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.