kategorieë: OuerskapJou lewe

Bob Martin se virtuele portaal vir troeteldierversorging

Soms is dit moeilik om die ouer van ’n troeteldier te wees, veral wanneer dit by hul gesondheid en welstand kom. Dit is veral uitdagend wanneer jy nie weet wat jou dierekind so siek maak nie. As hulle tog maar net vir jou kon sê wat hulle pla of wat seer is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bob Martin sien vir die laaste 130 jaar om na troeteldiere se gesondheid en welstand. Ons verstaan die behoefte vir veilige, doeltreffende en bekostigbare behandelings wat verligting bied en hul gesondheid ondersteun.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lees ook: Bob Martin ken troeteldiere

Wanneer dit by jou troeteldier se gesondheid kom, is kennis en ’n begrip van algemene probleme en bekommernisse noodsaaklik sodat jy die tekens kan optel wanneer iets jou troeteldier siek of seer maak. Ons het daarom ’n virtuele werklikheidsplatform van stapel gestuur wat jou toelaat om belangrike inligting te bekom oor onderwerpe soos bosluise en vlooie, inwendige wurms, stres en angs, gewrigsprobleme en algemene gesondheidsprobleme by troeteldiere.

Is jy gereed om jou troeteldier nog beter te versorg? Verander hoe jy na jou troeteldiere omsien met Bob Martin se interaktiewe VR-ervaring:

  • Interaktiewe produkgidse: Snuffel die oplossings vir jou troeteldier se unieke behoeftes uit.
  • Opvoedkundige tutoriale: Pak elke stadium van troeteldierversorging aan soos ’n kenner.
  • Stap-vir-stap-behandelingswenke: Maak seker dat jou dierevriende die meeste uit ons produkte kry.
  • Deskundige insigte: Van eenvoudige wenke tot topgesondheidsorg, ons kenners is hier om jou te ondersteun.

Neem die leiband en verken ’n interaktiewe, prettige manier om jou troeteldiere te versorg soos nog nooit tevore nie! Besoek www.healthcare.bobmartin.co.za via jou selfoon of tablet om ’n portaal na slimmer troeteldierversorging te ontsluit.

Bob Martin sien sedert 1892 om na jou troeteldier se gesondheid en welstand.

Lees ook: Stres: Gee aandag aan jou liggaam se waarskuwingstekens

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

14 hours Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

17 hours Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

18 hours Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

18 hours Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

20 hours Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

21 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.