Saamgestel deur Chris & Mathilde Stuart. Uitgegee deur Struik. Resensie deur Ronel Nel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Vir elke Suid-Afrikaner (en buitelander) wat daarvan hou om in ons land rond te reis is hierdie ’n onontbeerlike handleiding tot ons beste beskermde gebiede. Dit is deur twee deurleefde veldwetenskaplikes – dié soort met harte – geskryf, en ek belowe, die boek gaan jou beste reismaat word. Chris en Mathilde Stuart, onderskeidelik ’n geo-ekoloog en ’n mediese dokter, word hoog aangeslaan as van die kundigste skrywers oor Afrika se soogdiere, wild en bewaring. Hulle het ook die topverkoper Field Guide to the Mammals of Southern Africa geskryf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }In elkeen van die 43 reservate wat hulle beskryf, sluit hulle in:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Inligting oor die geskiedenis, landskap, geologie, vegetasie en diere en plante
• Tekspanele oor die hoogtepunte, klimaat en geriewe
• Kaarte wat interessante plekke uitwys. Daar is ook ’n geïllustreerde lys van voëls, soogdiere, amfibiese diere, reptiele, blomme en bome.
Besoek stuartonnature.com vir meer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Uitgewersprys R300
rooi rose R270 (*sien onder)
Indien jy hierdie boek teen die bogenoemde afslag- rooi rose-prys wil bekom, kies een van die volgende opsies:
1 E-pos jou naam, telefoonnommer en keuse(s) na shop@graffitibooks.co.za
3 Bel 012 548 2356 gedurende kantoorure en noem dat dit van die rooi rose-boeke is wat jy wil bestel. Ons sal in kantoorure terugbel of e-pos.
4 Besoek graffitiboeke.co.za
5 Boekpryse is onderhewig aan verandering.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.