Protea Boekhuis nooi jou vriendelik uit om die boekbekendstelling-met-kuns van Carina Stander se nuwe publikasie, Die Bergengel, oor ’n glasie wyn te vier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Matthys Boshoff (vervaardiger en filmmaker) sal die gesprekleier wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Besonderhede
Sondag, 7 Mei 2017
Tina Skukan Galery, Koedoebergweg 6, Faerie Glen
11:00 vir 11:30
RSVP voor of op 2 Mei 2017 by 012 362 3444 of eddington@proteaboekhuis.com
Bring asb. ’n opvoustoel saam.
Die publikasie sal te koop wees teen R220
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.