kategorieë: Bekendes

Boer Soek ’n Vrou word 10

Die tiende seisoen van Boer Soek ’n Vrou gaan volgens kykNET groter en beter as tevore wees en dat die program dalk ’n verrassing of twee gaan oplewer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Van 20 Februarie tot 17 Maart kan boere of plaasbestuurders, manlik of vroulik en van alle ouderdomme, op kykNET se webtuiste by www.kyknet.tv inskryf om deel te wees van die nuwe reeks.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Minki van der Westhuizen, wat weer die aanbieder gaan wees, se raad aan boere wat wil inskryf, is dat hulle net hulself moet wees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

“Volg jou hart, nie jou kop nie, want die liefde wen altyd” – Minki

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

“Enigiemand hou daarvan om te sien hoe iemand anders liefde vind en dit gee baie mense nuwe hoop, terwyl dit jouself kan herinner aan toe jy ware liefde ervaar het,” sê Minki oor die sukses van Boer Soek ’n Vrou.

Nóg goeie nuus is dat kykNET geluister het na die talle versoeke oor hoe dit met van die vorige deelnemers gaan en hoe die liefde hulle oor die jare sedert hul deename behandel het. Die tiende reeks gaan dus drie episodes bykry wat ’n terugblik gaan gee oor die vorige nege seisoene en waar van die deelnemers hulself in 2017 bevind.

Boer Soek ’n Vrou 10 sal van Oktober op kykNET uitgesaai word.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.