kategorieë: Bekendes

Charlize en Trevor kuier in die Kaap

Trevor Noah en Charlize Theron het saam met Chelsea Handler in Kaapstad bymekaargekom om uitreikwerk te doen vir Charlize se projek, die Charlize Theron Africa Outreach Project (CTAOP), wat fokus op MIV/VIGS-bewusmaking onder Suid-Afrikaanse (en suidelike Afrikaanse) jongmense.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Trevor Noah (wat tans in Suid-Afrika is vir sy vertoning, There’s a Gupta On My Stoep) het vanoggend foto’s en video’s op sosiale media gedeel waar hulle besoek aflê aan Oaklands High School in Lansdowne saam met Life Choices, ’n nie-winsgewende organisasie wat ook fokus op MIV/VIGS-bewusmaking onder jongmense in die Kaap.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write('
'); }

Hulle het ook ’n kreet gesing wat Noah die “African Haka” noem.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Hulle sal albei ’n ruk lank in Kaapstad wees: Noah vir optredes en Theron vir besoeke.

Kyk ook in die September-uitgawe van rooi rose (van vandag af op die rakke) waar ons met Charlize, ons voorbladgesig, gesels.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.