Charlize Theron, ons voorbladgesig vir Junie 2014, was die naweek (10 Mei) die gasvrou op die Amerikaanse televisieprogram Saturday Night Live (SNL).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dit is die eerste keer in 14 jaar dat Charlize as gasvrou by SNL optree. Sy het gegrap oor die feit dat sy alles kan doen behalwe sing. Sy het selfs tydens die openingstoneel ’n paar woorde in Afrikaans gesê: “Dis so maklik!” Kyk hier na die video.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Ekstra bron: M-TV News.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.