kategorieë: Kalender

Cintron Pienk Polo-geleentheid

Vanjaar se Cintron Pienk Polo-geleentheid beloof om iets vir die boeke te wees met nie net ’n wêreldklas polo-toernooi nie, maar ook ’n swierige modeparade, verruklike kosse en verskeie vermaak deur bekendes soos Jimmy Nevis en Tanya van Graan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dié geleentheid is ook ’n trotse ondersteuner van die Pretty in Pink-inisiatief en gevolglik sal ’n persentasie van alle verkope daarheen gaan om ondersteuners-geskenkpakke vanaf die Blossom Box Boetiek aan te koop en aan vroulike kankerlyers te versprei.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Waar: Val de Vie Landgoed – Paarl-Franschhoek Vallei

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Wanneer: 5 November

Kaartjies beloop R100 per persoon vir die kostrok-mark, R550 per persoon vir paviljoen-sitplek en R1500 per persoon vir VIP-kaartjies

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Kaartjies is beskikbaar by Computicket.

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 day Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 day Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 day Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.