kategorieë: Bekendes

Comrades Marathon 2017: die wenners

Suid-Afrika se Bongmusa Mthembu is 2017 se Comrades Marathon-wenner vir mans. In ’n tyd van 05:35:34 het hy die uitmergelende 87 km van Durban na Pietermaritzburg (oftewel die “op”) voltooi. Hy is ook in 2014 met dié titel gekroon.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Hatiwande Nyamande van Zimbabwe was tweede in ’n tyd van 05:38:48. Die voormalige kampioen Gift Kelehe het derde geeïndig in ’n tyd van 05:41:48.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write('
'); }

In die vroue-afdeling het die Amerikaner Camille Herron haar eerste plek in ’n tyd van 06:27:35 verseker.

Alexandra Morozova van Rusland was tweede (06:31:45 3) terwyl die Suid-Afrikaner Charne Bosman derde geeïndig het in ’n tyd van 06:39:51. Charne was 2016 se wenner.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die mans top 10:

  1. Bongmusa Mthembu (RSA)
  2. Hatiwande Nyamande (ZIM)
  3. Gift Kelehe (RSA)
  4. Ludwick Mamabolo (RSA)
  5. Charles Dibate Tjiane (RSA)
  6. Siphiwe Ndlela (RSA)
  7. Teboho Sello (LES)
  8. Prodigal Khumalo (ZIM)
  9. Steven Way (GBR)
  10. Fritjof Fagerlund (SWE)

Die vroue top 10:

  1. Camille Herron (USA)
  2. Alexandra Morozova (RUS)
  3. Charne Bosman (RSA)
  4. Gerda Steyn (RSA)
  5. Jasmin Nunige (SUI)
  6. Sarah Bard (USA)
  7. Colleen De Reuck (RSA)
  8. Danette Smith (RSA)
  9. Stephanie Smith (RSA)
  10. Devon Yanko (USA)

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.