As jy hou van goeie wyn, lekker kos en ’n gesellige kuier om lang tafels saam met vriende, moet jy 19 en 20 Julie 2017 oophou! Come Wine With Us bied aan, in samewerking met Fleur Du Cap, hul eerste #ShareYourFlair Havana Nights-ete.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Bring jou vriende of ontmoet nuwe mense terwyl julle teug aan die beste wyne van Fleur Du Cap en heerlike kos van die splinternuwe Wishbone Cafe & Bistro Bar in Sandton, Johannesburg proe. Regstreekse Spaanse musiek sal deel uitmaak van die vermaak terwyl groot pryse op die spel sal wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Waar: Wishbone Cafe & Bistro Bar, The Piazza, 11 Alice Lane, Sandton, Johannesburg
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Datum: Woensdag, 19 en Donderdag, 20 Julie 2017
Tyd: 18:45
Kleredrag: #ShareYourFlair met ’n tikkie Kubaanse styl
Koste: R420 per persoon vir ’n welkom-drankie en driegangmaaltyd met wyn
Besoek die webblad vir meer inligting of gaan na Facebook
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.