kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Dek ’n koninklike tafel

Om ’n mooi tafel te dek is ’n uitdaging maar terselfdertyd ook ’n heerlike speletjie. Kies jou kleurskakerings en hou daarby. In die geval van goue bybehore is room of wit ’n goeie kleur om daarby te meng.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Wenke vir tafeldek

  • Blomme se geur moet nooit die aroma van die kos oorweldig nie.
  • Rangskikkings moet laag genoeg wees sodat jou gaste mekaar kan sien.
  • Kerse word nooit voor sonsondergang aangesteek nie.
  • Glase word aan die regterkant van die bord geplaas, met die waterglas die naaste aan die bord.
  • Die lepel word gewoonlik regs van die mes geplaas met die mes se lem in die rigting van die bord.
  • Die voorgereg-vurk word verste van die bord geplaas, met die hoofgereg-vurk naaste aan die bord.
  • Servette kan op verskeie maniere geplaas word, maar volgens die jongste tendens word dit eenvoudig (sonder fieterjasies) op die bord geplaas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Verskaffers

@home www.home.co.za
Boardmans www.boardmans.co.za
Weylandts www.weylandts.co.za
Flowerheart www.flowerheart.co.za
Elsje Burger www.elsjeburger.co.za
Zara Home customerservice.za@zarahome.com

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

7 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

7 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

7 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.