Bestanddele
- 675 g (¹⁄³ k) botter
- 150 g (150 ml) Muscavado-suiker
- gerasperde skil van 1 lemoen
- 2 eiers
- 150 g bruismeel
- 45 ml (3 e) kakao
- 2,5 ml (½ t) koeksoda
- 100 g (1 plak) melksjokolade
Sous
- 125 g (½ k) Suiker
- 75 g (¹⁄³ k) botter
- 60 ml (¼ k) brandewyn
- 50 g (3 – 4) groot dadels of droë vye, gekap.
Metode
- Meng die botter, suiker, lemoenskil en eiers in ’n groot mengbak.
- Sif die bruismeel, kakao en koeksoda by die bottermengsel. Meng goed en voeg laastens die gekapte sjokolade by.
- Skep die beslag in ’n oondvaste bak of stomer met ’n inhoudsmaat van 1,2 liter wat deeglik met kleefwerende kossproei gespuit is. Sit die deksel op en knip stewig toe.

